Tag Archive | "Tatoos"

Sondagaand

Sunday, February 8, 2009

1 Comment

Ek sit en luister na oopgesprek op RSG.  Die gesprek handel oor tatoos en of dit reg is.  Persoonlik dink ek dit is vieslik.  Dit is natuurlik ‘n persoonlik keuse, maar ek wens mense wil meer daaroor dink voordat hulle so iets doen.  Dit lyk nie mooi nie, en volgens my geloof is dit verkeerd.  [...]

Continue reading...