Tag Archive | "Suid-Afrikaanse resepte"

Melkkos

Thursday, May 18, 2006

7 Comments

Ja, julle het reg geraai.  Ek het toe op melkkos besluit.  ‘n Heerlike tradisionele Suid-Afrikaanse resep wat enige tyd geniet kan word, maar veral heerlik smaak in die winter.  Gedurende die koue aande kan jy ‘n heerlike bord vol warm melkkos geniet met kaneelsuiker wat lekker smelt daaroor geskep.  Wat is nou lekkerder, vra ek vir julle [...]

Continue reading...

Nageregte en peuselhappies . . .

Thursday, February 16, 2006

0 Comments

Ontbyt, nageregte, peuselhappies en drankies is alles baie belangrike komponente in die Suid-Afrikaner se lewe. Ontbyt wissel tussen mieliepap en heerlike vars beskuit. Beskuit is basies deeg gebak in die oond, daarna word dit in stukkies gebreek en dan weer terug in die oond geplaas om uit te droog. Jy kan ook nat beskuit eet [...]

Continue reading...