Tag Archive | "Suid-Afrika"

Nog ‘n dag by die werk

Thursday, October 16, 2008

0 Comments

Vandag was weer ‘n baie besige dat gewees by die werk.  Kan jy nou glo!  Dit voel nie asof ek enigsins af was nie.  Ons 3 maande kuiertjie in Suid-Afrika voel soos ‘n distant memory en dit voel natuurlik of ons glad nie daar was nie. Behalwe vir die feit dat ons baie besig is by [...]

Continue reading...