Ek het vanmiddag die koerant gelees, net soos duisende van julle ook seker gedoen het. Vir daardie van julle wat nie die koerant gelees het nie, ek het slegte nuus vir julle. Die sport departement van die regering (as dit is wat julle dit wil noem) het toe vandag vergader en ‘n besluit is geneem [...]
Continue reading...Friday, November 7, 2008
Die Springbokke speel moremiddag teen Wallis en ek HOOP hulle wen. Kan nie meer wag nie. Die wedstryd gaan regstreeks uitgesaai word op BBC1. Gewoonlik is alle sport slegs op Sky, en ons het ongelukkig nie Sky Sport nie, so ons sien nooit enige sport nie. Maar gelukkig is dit op ‘n kanaal wat ons [...]
Continue reading...
Tuesday, November 18, 2008
0 Comments