Ja, julle sien reg. Dit is my nuwe blog. My dierbare man het my nou die dag gehelp om die blog op te gradeer en dit is wonderlik! Ek kan vir julle vertel dit was beslis nie maklik gewees nie, maar dit is nou gedoen en ek is baie trots. Hierdie is nou ‘n wonderlik nuwe [...]
Continue reading...
Tuesday, October 14, 2008
0 Comments