Ek het vanmiddag die koerant gelees, net soos duisende van julle ook seker gedoen het. Vir daardie van julle wat nie die koerant gelees het nie, ek het slegte nuus vir julle. Die sport departement van die regering (as dit is wat julle dit wil noem) het toe vandag vergader en ‘n besluit is geneem [...]
Continue reading...
Tuesday, November 18, 2008
0 Comments