Ja ek weet dit is alweer amper die einde van die eerste maand van die nuwe jaar en ek skryf NOU eers, maar hierdie jaar sover was baie besig. Ek kan nie glo hoe baie daar is om te doen nie. Saam met dit alles, is daar ook ‘n hele spul verjaarsdae hierdie maand. My sussie [...]
Continue reading...Thursday, December 11, 2008
Gisteraand het ‘n dame met die naam Retha gevra of ek nie ‘n resep vir handtertjies met julle kan deel nie. Wel, hier is dit. Ek het ook die resep geskryf as antwoord op die vraag, maar ek het gedink dit is so lekker, ek kan dit net sowel die resep van die maand maak. Hier [...]
Continue reading...
Monday, January 19, 2009
2 Comments