Ek weet Kersfees beteken vir baie mense, verskillende dinge. Vir my is dit ‘n tyd van saam wees met familie en vriende, ‘n tyd om stil te raak en te dink waarom Kersfees eerstens ontstaan het. Vir my is Kersfees ‘n wonderlike herdenking van Jesus Christus se geboorte, die dag wat God ons so wonderlik geseen [...]
Continue reading...
Wednesday, December 24, 2008
0 Comments