Tag Archive | "Goeie nuus"

Groot nuus

Sunday, February 1, 2009

0 Comments

Hi julle almal.  Ek en my wonderlike man het goeie nuus ontvang van die dokter.  Ons is swanger met ons eerste babatjie!  Dit is baie opwindend.  Ongelukkig voel ek nie op die oomblik te wonderlik nie, maar ons is baie dankbaar vir hierdie wonderlike gebeurtenis gestuur van ons wonderlike Hemelse Vader.  Ek sal julle op hoogte [...]

Continue reading...