Tag Archive | "cup cakes"

Cup Cakes

Saturday, May 9, 2009

9 Comments

Wie van julle hou van cup cakes?  Ek onthou nog toe ons klein was het my ma vir ons cup cakes gebak met hundreds and thousands bo-op en dalk ook ‘n pragtige silwer balletjie.  Die versiersuiker was sommer ‘n lekker pienk of ‘n heerlike sjokolade… Ek was nou die aand so lus vir cup cakes [...]

Continue reading...