Hier staan ons alweer aan die begin van ‘n splinternuwe jaar. Verlede jaar was goed, maar ek weet hierdie jaar gaan sommer stukke beter wees. Kan nie wag nie! My liefste man het my vreeslik verras met my verjaarsdag. Ons was alleen by die huis en so 10 uur Woensdagaand net na Kersfees het my man [...]
Continue reading...14. August 2007
Die laaste maand was wonderlik. Ons het op die ingewing van die oomblik besluit om ‘n vakansie terug te boek Suid-Afrika toe. Omstandighede het ons baie min tyd gelaat vir besluite neem, so ons het ons kaartjies die Woendsdag gekoop en Vrydag die 13de Julie gevlieg. Dit is grootliks die rede waarom ek die afgelope [...]
Continue reading...1. February 2007
Nadat ons ‘n heerlike aand gehad het gisteraand na die potjie, het ons moeg in die bed geklim. Ons het die Donderdag vroeg opgestaan om alles gepak te kry en nog by die oogarts uit te kom voor ons lughawe toe moes gaan. My man het bietjie werk op die internet gedoen terwyl ek en my [...]
Continue reading...30. January 2007
Woensdagoggend vroeg is ons weer dorp toe! Die groot sentrum in Vanderbijl en my man het weer op die internet ingegaan terwyl ek en my ma bietjie tyd saam spandeer het. Ons het op die einde by Mr Price ingegaan en ek het vir my ‘n pragtige driekwart denim gekoop! Hierna het ons heerlike sap gedrink [...]
Continue reading...29. January 2007
Dinsdag is natuurlik fliek-aand! Ons is dorp toe die oggend en daarna het ek my hare laat sny. Dit was lekker om by die haarkapster uit te kom en my hare weer bietjie in ‘n styl te sny. Na ons my hare gesny het is ons eers na die oogarts toe en daarna het ons by [...]
Continue reading...28. January 2007
Maandagoggend toe ons opstaan het ons eers die ware effek van die son op ons lywe gesien. Ek was heel beïndruk met die feit dat ek eerder rooi-bruin as rooi gebrand het, in ag geneem dat ek jare laas in die Suid-Afrikaanse son was!  Dit was baie goeie nuus vir my. Ons is die oggend dorp toe [...]
Continue reading...
10. January 2008
0 Comments