Archive | Kuiertjie by ons in UK RSS feed for this section

Die terugtog

16. October 2006

0 Comments

Saterdag, die dag van die terugtog. Kan nogsteeds nie glo dat die week nou sommer verby is nie. Sjoe! Ons is sommer vroeg op om die tog Carlisle toe aan te pak. Ons het net na 10:45 by die stasie opgedaag met al die bagasie. Parkering was ‘n effe probleem. Die enigste parkering wat by [...]

Continue reading...

Vrydag voor die terugtog..

15. October 2006

0 Comments

Vrydag was baie nat. Dit het aanhoudend gereën dwarsdeur die nag en teen die tyd dat ons opgestaan het, was dit baie nat. Ons het besluit om die Vrydag liewer in die huis deur te bring en net lekker te kuier en gesels. Die reën het met tussenposes van omtrent 15 minute geval. Eers hard, [...]

Continue reading...

Ons kort toer deur die Lake District

13. October 2006

0 Comments

Nadat ons sommer vroeg opgestaan het en na die gebeurtenis met ons badkamerdeur, het ons besluit om sommer vinnig te ry. Ons het eers vir ons padkos gepak en het daarna sommer gou-gou in die pad geval.Ons padkos bestaan uit broodrolletjies met ham, kaas en mayo sowel as salami en mayo. Hiermee saam het ons [...]

Continue reading...

Dorp en heerlike toer…

12. October 2006

0 Comments

Woensdag het ons besluit om bietjie later te slaap en die dag rustig deur te bring. Ons sou eers nêrens heen gegaan het nie, maar met die son wat net-net wou deurkom, het ons besluit om tog ‘n bietjie rond te gaan stap en die dorp te verken.Dit was heerlik.  Ons het omtrent 2 ure [...]

Continue reading...

My vriendin arriveer…

10. October 2006

0 Comments

Verlede week Dinsdag het ek die oggend gaan werk en is vroeg die middag huistoe.  Oppad terug moes ek eers gou-gou varktjoppies koop.  Ek het skoon vergeet daarvan en moes toe gou ingaan om dit te gaan koop.  Van daar af het ek my vriendin by Whitehaven se stasie gaan haal.  Die trein was 2 [...]

Continue reading...

Die vakansie begin…

9. October 2006

0 Comments

Verlede week was ‘n baie nat week gewees, natuurlik die een wanneer my sussie en vriendin vir ons kom kuier het. Maandagoggend was koud en het die hele dag gereën. Teen 5 uur se kant die middag het my liefste man my by die werk kom optel en ons is deur Carlisle toe.  My sussie [...]

Continue reading...