Archive | Vakansie in Suid-Afrika RSS feed for this section

Dinsdagaand is fliekaand!

29. January 2007

0 Comments

Dinsdag is natuurlik fliek-aand! Ons is dorp toe die oggend en daarna het ek my hare laat sny. Dit was lekker om by die haarkapster uit te kom en my hare weer bietjie in ‘n styl te sny. Na ons my hare gesny het is ons eers na die oogarts toe en daarna het ons [...]

Continue reading...

Maandag se soneffek

28. January 2007

0 Comments

Maandagoggend toe ons opstaan het ons eers die ware effek van die son op ons lywe gesien. Ek was heel beïndruk met die feit dat ek eerder rooi-bruin as rooi gebrand het, in ag geneem dat ek jare laas in die Suid-Afrikaanse son was!  Dit was baie goeie nuus vir my. Ons is die oggend dorp [...]

Continue reading...

‘n Heerlike koel swem!

27. January 2007

0 Comments

Na so ‘n heerlike Saterdagaand het ons weereens ‘n heerlike Sondag beleef. Ons is vroeg die oggend kerk toe en na kerk het my ma vir ons ‘n heerlike middagete voorgesit. Ma het vir ons ‘n skaapboud gaargemaak saam met boontjies, rys, lekker gebraaide aartappeltjies en noedelslaai. Martin het vir ons die skaapboud gesny en [...]

Continue reading...

Saterdag braaivleis

25. January 2007

0 Comments

Saterdag is natuurlik braaivleis dag, soos julle almal weet! Wat anders as braaivleis sal nou kan doen vir ‘n Saterdagmiddag… Ons het ‘n bring en braai gereel vir die familie en ook my vriendinne. Dit was ‘n heerlike dag gewees. My neefs was almal daar en so ook twee van my baie goeie vriendinne. Ons [...]

Continue reading...

Heerlike uit-eet

24. January 2007

0 Comments

Vrydag … wat ‘n lekker dag. Dit was heerlik. Eers was ons na River Square toe in Drie Riviere waar ons ‘n hoender en mayonnaise toebroodjie gehad het. Nadat ons ‘n bietjie rondgeloop het, is ons huistoe en het gaan gereed maak vir ons aand uit saam met een van my vriendinne. Ons is na [...]

Continue reading...

Kuier by ou vriendinne!

23. January 2007

0 Comments

Die Donderdag na ons geland het was besig, maar terselfdetyd ook baie lekker! Ons het eers by een van my vriende van my onderwys jare en haar seun gaan kuier. Dit was heerlik om hulle weer te sien. Hulle bly in ‘n meenthuis naby Johannesburg. Ons het heerlike Debonairs pizzas geëet. Een van hulle was ‘n [...]

Continue reading...

Winkelsentrum

22. January 2007

0 Comments

Die Woensdag, 2 Januarie 2007, nadat ons geland het, het ons besluit om winkels toe te gaan. In Vanderbijlpark het ‘n baie groot en luukse winkelsentrum oopgemaak. Dit is pragtig en baie groot. Ons het besluit om te gaan klere koop by Edgars. My ma het vir ons elkeen ‘n R200 geskenkkaart gegee om in [...]

Continue reading...

Nuwejaarsdag!

21. January 2007

0 Comments

Goeiedag. Hoop julle het ‘n wonderlike naweek gehad! Vandag is Sondag en ‘n heerlike rusdag. Ek het hierdie naweek baie lekker uitgerus na ‘n besige week. Laat ek julle bietjie meer vertel van ons heerlike vakansie in Suid-Afrika. Ons het die 31ste Desember deurgery London toe en daar in ‘n hotel oorgeslaap. Die pad was [...]

Continue reading...