After spending a magnificent 5 weeks in Vereeniging with my mother, family and friends, we went to the fare Cape. The Western Cape and the Northern Cape have a great inviting feeling to them and you just can’t help feeling pulled towards it. I have always loved the Cape, the scenery, laid back approach to [...]
Continue reading...21. October 2008
After flying through the nights on Virgin, which was not too bad and only a few hours sleep under our belts, we had to wake up bright and early. We were served breakfast VERY early, about 6 in the morning. I did not do too well with the eggs they served that time of the [...]
Continue reading...14. October 2008
Our day in England started very early in the morning. First we got up and walked to the bus station with a VERY heavy suitcase and hand luggage. Not an easy job if you are as weak in the arms as I am At the bus station just before 7 in the morning we waited [...]
Continue reading...14. October 2008
Ja, julle sien reg. Dit is my nuwe blog. My dierbare man het my nou die dag gehelp om die blog op te gradeer en dit is wonderlik! Ek kan vir julle vertel dit was beslis nie maklik gewees nie, maar dit is nou gedoen en ek is baie trots. Hierdie is nou ‘n wonderlik [...]
Continue reading...10. January 2008
Hier staan ons alweer aan die begin van ‘n splinternuwe jaar. Verlede jaar was goed, maar ek weet hierdie jaar gaan sommer stukke beter wees. Kan nie wag nie! My liefste man het my vreeslik verras met my verjaarsdag. Ons was alleen by die huis en so 10 uur Woensdagaand net na Kersfees het my [...]
Continue reading...14. August 2007
Die laaste maand was wonderlik. Ons het op die ingewing van die oomblik besluit om ‘n vakansie terug te boek Suid-Afrika toe. Omstandighede het ons baie min tyd gelaat vir besluite neem, so ons het ons kaartjies die Woendsdag gekoop en Vrydag die 13de Julie gevlieg. Dit is grootliks die rede waarom ek die afgelope [...]
Continue reading...1. February 2007
Nadat ons ‘n heerlike aand gehad het gisteraand na die potjie, het ons moeg in die bed geklim. Ons het die Donderdag vroeg opgestaan om alles gepak te kry en nog by die oogarts uit te kom voor ons lughawe toe moes gaan. My man het bietjie werk op die internet gedoen terwyl ek en [...]
Continue reading...30. January 2007
Woensdagoggend vroeg is ons weer dorp toe! Die groot sentrum in Vanderbijl en my man het weer op die internet ingegaan terwyl ek en my ma bietjie tyd saam spandeer het. Ons het op die einde by Mr Price ingegaan en ek het vir my ‘n pragtige driekwart denim gekoop! Hierna het ons heerlike sap [...]
Continue reading...
27. October 2008
0 Comments