Archive | Plekke om te besoek in SA RSS feed for this section

Drakensberge

7. April 2006

0 Comments

Die Drakensberge is Suid-Afrika se hoogste bergreeks met ‘n hoogte van 2 482 meter versprei oor meer as 242 813 hektar. Die berge strek oor meer as 1 000 km vanaf die suidweste tot die noordweste met ‘n buiging in die noordweste wat die grens vorm tussen Suid-Afrika en Lesotho. Die onderste gedeelte [...]

Continue reading...

Kaap Agulhas

1. April 2006

4 Comments

Kaap Agulhas is die mees suiderlike tip van die Afrika kontinent en is gevorm deur sandsteen van die Tafelberg groep. Kaap Agulhas is omtrent 180 km suidoos vanaf Kaapstad en is die Portugeuse woord vir naald. Die Portugeuse seevaarders het hierdie tip die “Kaapse naald” genoem omdat hulle kompas naald op hierdie punt [...]

Continue reading...

Kango Grotte, Oudtshoorn

27. February 2006

0 Comments

If you would like to read this article in English, go to one of my article sites and look up travel, destinations. Die Kango Grotte is 26 km noord van Oudtshoorn in die Klein Karoo, ‘n baie warm gedeelte van die land in die Westelike Kaap Provinsie. Hierdie grotte is ‘n ondergrondse wonderland en is een [...]

Continue reading...

Robben Eiland, ‘n skat

19. February 2006

0 Comments

Hierdie is sekerlik die mees bekendste eiland in Suid-Afrika. Wanneer jy die woord hoor, dan assosieer jy Robben Eiland dadelik met Madiba (Nelson Mandela). Hierdie is ‘n eiland in Tabelbaai omtrent 8 km buite Kaapstad en meet 3.4 km by 2 km. Die Nederlanders het hierdie eiland na sy beroemste inwoners, die [...]

Continue reading...

Besoek Tafelberg

15. February 2006

0 Comments

Tafelberg is sekerlik die grootste toeriste aantreklikheid in die Wes-Kaap. Die eerste plek wat almal wil sien sodra hulle land is die ongelooflike tafeltop van die lieflike berg wat so deel is van Suid-Afrika. Die basis van Tafelberg bestaan uit graniet terwyl die meeste van die res van die berg [...]

Continue reading...

President Paul Kruger se Huis

4. February 2006

0 Comments

Paul Kruger was die President van die “Zuid-Afrikaanse Republiek” (Transvaal) en het in hierdie huis van hom in Pretoria gewoon saam met sy vrou, Gezina, vanaf 1884 – 1900. Oom Paul, soos almal onder die Afrikaners hom geken het, was soos familie. As hulle ooit enige probleme gehad het, sou hulle dit met [...]

Continue reading...