Archive | Sport RSS feed for this section

Sport

30. January 2006

0 Comments

Het nou net ‘n bietjie op die internet rondgekyk en die Beeld gelees. Ek is ‘n groot krieket, rugby en tennis ondersteuner en Pete Sampras was my hero! Roger Federer het sedert Sampras afgetree het sy plek ingeneem. Hy het die Australiese ope in Melbourne gewen, sy sewende titel, slegs 7 kort van die rekord [...]

Continue reading...