Archive | Sport RSS feed for this section

Rugby tyd!

24. June 2006

0 Comments

Ja, dit is weereens ‘n Saterdagmiddag in die winter (in Suid-Afrika) en soos gewoonlik is dit tyd vir ‘n rugbywedstryd.  Op die oomblik is daar ‘n interansionale toer aan die gang in Suid-Afrika.  Die afgelope twee weke het ons die Skotte in beide toetse gewen. Hierdie week is dit die Franse se beurt.  Op die oomblik speel hulle [...]

Continue reading...

Die Bokke!!

17. June 2006

0 Comments

Danksy die wonderlike radio sonder grense, kon ek weereens regstreeks na die rugbywedstyd tussen Suid-Afrika en Skotland luister.  Dit was wonderlik. Suid-Afrika het die wedstryd (2de toets) met 32 punte teenoor 15 gewen.  Ek is so bly en trots op hulle! Volgende week speel ons teen Frankryk in die Kaap, op Nuweland.  Kan nie wag [...]

Continue reading...

Nuutste inligting: sport

25. March 2006

0 Comments

Weereens ‘n baie goeie dag vir ons. Ek het uitgevind dat ons 1 goud en 1 silwer in boks gewen het. Ongelooflik! Vandag se uitslae sluit in silwer vir beide die 4×100 aflos sowel as die 4×400 aflos vir mans. Suid-Afrika het dan ook nog ‘n silwer gewen in die trippel spring vir mans. Baie [...]

Continue reading...

Medaljes

23. March 2006

0 Comments

Ek het net nadat ek geskryf het op RSG die nuus gelees. Hulle het toe nog nie die nuutste medaljes in ag geneem nie, so toe ek na die hoogtpunte op die televisie gekyk het, het ek gesien dat Suid-Afrika sover 11 goud, 8 silwer en 11 brons gewen het. Ongelooflik!! Ek weet nog steeds [...]

Continue reading...

Commenwealth

23. March 2006

0 Comments

Ek is mos maar baie lief vir sport en is ongelooflik gelukkig as Suid-Afrika se atlete so goed presteer. Wel, die afgelope week al is die Commenwealth spele in Melbourne Australië aan die gang. Dit doen my hart goed en maak my baie trots om Suid-Afrikaans te wees as ek sien hoe goed hulle almal [...]

Continue reading...

Krieket nuus

7. February 2006

0 Comments

Ongelukkig kon Suid-Afrika nie met die span van Sri-Lanka afreken in hulle laaste eendag wedstryd nie. Sri-Lanka en Australië speel Vrydag in die eerste been van die eindstryd. Mag die beste span wen. Goeie probeerslag Suid-Afrika, maar julle was net nie goed genoeg om julle oposisie te oorwin nie. Oefening en meer ondervinding sal julle [...]

Continue reading...

Sport

6. February 2006

0 Comments

Ek het nou net deur die Beeld gekyk en wat sien ek toe, Suid-Afrika het die krieket teen Australië verloor! Pollock het glo weens ‘n besering nie gespeel nie, en die span wat kragte gemeet het met Australië, is baie nuut en onervare. Baie oefening is nodig om van hulle ‘n eersteklas span te maak. [...]

Continue reading...

Krieket, en ander nuus

31. January 2006

0 Comments

Goeiemiddag. Julle het seker al gewonder wat van my geword het. Die tyd het my heeltemal ontgaan! Eers het ek vir my en my man lekker kos gaargemaak en daarna het ek besluit om bietjie na te lees oor wat die afgelope maand in Suid-Afrika aan die gang is. Ek is nog nie deur die [...]

Continue reading...