Sjoe, gister se wedstryd was vreeslik sleg vir my hart. Suid-Afrika het baie lanklaas so sleg gespeel. Hulle het ten minste gewen, maar dit is soms die spel self wat belangrik is. Ek hoop hulle doen beter met die volgende wedstryd. Ek weet hulle speel teen die VSA en dit behoort nie ‘n te moeilike [...]
Continue reading...15. September 2007
Gisteraand was ‘n mengelmoes van opwinding en ‘n ongelooflike knaag van my senuwees. Kom nader sodat dit kan verby kom, maar ook die gevoel van nee, wag, nog net een dag… Ek het voor die televisie gesit en wag vir die kragmeting om te begin. My hart het vinniger en vinniger geklop en toe ons lied begin [...]
Continue reading...11. September 2007
Die wêreldbeker is nou volstoom op spoed. Suid-Afrika het hulle eerste wedstryd Saterdag teen Samoa gespeel. Gelukkig het ons gemaklik gewen en ek het baie hoop vir ons spannetjie. Die Springbokke is ongelooflik fiks en heeltemal gereed vir hierdie wêreldbeker. Samoa het goed begin maar speel vreeslike fisiese rugby. Daarmee bedoel ek hulle het heeltyd al [...]
Continue reading...7. July 2007
Al wat ek kan doen is hoop… Die wedstryd tussen Suid-Afrika en Australie is nog nie verby nie, maar daar is nog net 10 minute oor. Die rede waarom ek nou al skryf is omdat ek nie dink ons gaan wen nie. Dit voel vir my of ons dit weer nie gaan doen nie. Seker omdat ons [...]
Continue reading...25. November 2006
Yipee!!! Ons het gewen. Ek het net besluit om gou-gou vir julle te skryf en te laat weet dat Suid-Afrika gewen het met 25 punte teenoor 14. Hoe wonderlik. Ek is so bly dat hulle uiteindelik gewen het. Ek is so trots op hulle. Dit laat my sommer lekker voel. Ek weet dit is ons [...]
Continue reading...25. November 2006
Rugby, ja dit is weer daardie tyd. Ongelukkig het Suid-Afrika se tweede span toe verlede week verloor teen Engeland. Ai, dit was darem maar hartseer gewees hoor. Maar al wat my gerus stel is die feit dat dit ons tweede span is en nie die beste een wat nogsteeds in Suid-Afrika sit nie.Vandag speel hulle [...]
Continue reading...14. November 2006
En daar verloor Suid-Afrika vir die 3de keer in hulle 100 jaar geskiedenis weer teen die Iere. Ai toggie! Ek het so gehoop hulle wen. Maar wat verwag jy anders as hulle die tweede span en nie die sterk Springbok span speel nie.Klink vir my Jake wil ‘n tweede span gereed kry vir volgende jaar se [...]
Continue reading...4. November 2006
Wat ‘n dag sover! Ek het die huis skoongemaak en lekker steak gaargemaak vir middagete saam met lekker gebraaide aartappels. Nie te sleg vir ’n koue dag nie.Vanaand is die X-faktor week aan. Dit is ‘n talent kompetisie, iets soos pop idols in Suid-Afrika maar daar is drie groepe. Een is vir jongmense tussen die [...]
Continue reading...
23. September 2007
0 Comments