The Springbok has been the national emblem for rugby for the last 103 years. Unfortunately it was decided that this is not acceptable anymore and it will change this month. The Springbok, our pride and passion, will now be moved to the right of the rugby jersey and will not at ALL be on the jacket [...]
Continue reading...7. November 2008
Die Springbokke speel moremiddag teen Wallis en ek HOOP hulle wen. Kan nie meer wag nie. Die wedstryd gaan regstreeks uitgesaai word op BBC1. Gewoonlik is alle sport slegs op Sky, en ons het ongelukkig nie Sky Sport nie, so ons sien nooit enige sport nie. Maar gelukkig is dit op [...]
Continue reading...7. June 2008
JA, dit is alweer daardie tyd van die jaar. Dit word nou lekker koud in Suid-Afrika en dit beteken natuurlik dat dit weereens rugby seisoen is. Ongelukkig kon ons nie regtig hond-haar-af maak in die Super 14 nie, maar dit lyk darem of dit goed gaan met die wedstryd tussen Suid-Afrika en Wallis. Ek sit nou [...]
Continue reading...20. November 2007
Baie jammer aan almal wat nie van rugby hou nie, maar ek moet net skryf. Volgende Saterdag is ons laaste internasionale wedstryd vir die jaar teen Wallis, behalwe natuurlik vir die wedstryd teen die Barbarians. Ek sien uit daarna. Ongelukkig is daar nog 4 spelers beseer sedert die wereldbeker en ‘n paar kan ook nie speel [...]
Continue reading...21. October 2007
Wat ‘n ongelooflike dag vir Suid-Afrika. Met die sing van die nasionale lied het ek met my hand op my hart gesit en my oë was gevul met trane. Wat ‘n ongelooflike emosionele aand was dit net nie. Ek was so bekommerd, het net gedink wat op aarde gaan ek voel as ons moet verloor?Ek [...]
Continue reading...15. October 2007
Sjoe, ons is deur na die finaal toe. Gelukkig was hierdie semi-finaal nie so ‘n naelbytwedstryd soos die kwart-eindrondte nie. Ek is nou net bekommerd oor die finaal. Die onsekerheid van wat gaan gebeur en wat om te verwag. Mens weet nooit nie. Engeland is onvoorspelbaar en die wen ’n paar weke gelede beteken niks nie. Engeland [...]
Continue reading...
22. November 2008
0 Comments