Soos ek gister geskryf het is ons oppad Suid-Afrika toe binne kort! Nog net 5 weke dan vlieg ons. Ons sien baie daarna uit om almal weer te sien en om Suid-Afrikaanse lug in te asem, maar ons sien nie te veel uit na die winter nie. Sjoe, dit kan darem maar koud word daar. [...]
Continue reading...8. April 2008
Ek weet dit is ‘n paar weke sedert ek met julle gepraat het, maar nog ‘n naweek, nog ‘n braai. Kan julle dit nou glo. Ongelukkig het ons nie meer boerewors nie, so ons moes ‘n ander plan maak oor die naweek. Ons het heerlike sirloin steak gekoop met lekker aartappelslaai en braaibroodjies. Dit is [...]
Continue reading...26. March 2008
Nog ‘n dag, nog ‘n ete. Ons het die naweek elke dag gebraai. Dit was heerlik gewees. Ons het Saterdag skaap tjops, en steak gehad. Sondag het ons heerlike hoender en bees sosaties geeet saam met ‘n mieliegereg en braaibroodjies. Maandag was lekker tuisgemaakte kalkoen burgers met aartappels in foelie op die vuur gaargemaak. Dit was [...]
Continue reading...21. March 2008
Vandag is Goeie Vrydag en dit is baie belangrik dat mense sal weet wat dit beteken. Dit is meer as net ‘n vakansiedag waar eiers die oorhand kry. Wat is die rede vir paaseiers any way? Waarom moet almal vir mekaar sjokolade paaseiers koop? Waarom moet daar ‘n kompetisie wees oor wie die grootste en [...]
Continue reading...16. March 2008
Ek het nie besef die tyd vlieg so vinnig verby nie. Dit voel of dit net nou die dag nog Februarie was en hier is ons nou al reeds deur die helfte van Maart. Hierdie maand sover was baie besig en ook sommer vol gebeurtenisse… Op die 6de Maart het ek en my man ons 4de [...]
Continue reading...25. February 2008
Een ding waarvan ek nooit bewus was nie, is die feit dat mense in Suid-Afrika so ongelooflik baie betaal vir internet, en veral broadband. Toe ek hier aangekom het het ek glad nie geweet wat broadband is nie en het natuurlik nie baie belang gestel daarin nie. Totdat ek my eie webwerf begin het en [...]
Continue reading...12. February 2008
Ek lees nou al so lank van al die probleme met onderwys in Suid-Afrika en ek dink, o aarde, wat gaan tog gebeur. En nou het hulle die nuwe kirrikulum ook vrygestel waar wiskunde (of wiskunde geletterdheid) saam met twee tale en lewensorientering verpligtende vakke is. Ek het die afgelope twee dae gebruik om hieroor [...]
Continue reading...10. February 2008
Vrydagaand het my liewe man my heerlik verras. Hy sou verlede jaar vir my ‘n lieflike verjaarsdagkoek gebak het vir my 30ste verjaarsdag. Ons is mos toe Suid-Afrika toe en hy het nooit die koek vir my gebak nie. Vrydagaand het hy toe die koek vir my gebak. ‘n Pragtige, heerlike sjokoladekoek met lieflike sjokoladeversiering. Bo-op [...]
Continue reading...
18. May 2008
0 Comments