Archive | Something to Share RSS feed for this section

Vitamin A

4. November 2008

1 Comment

As you will see, I started writing about specific vitamins just the other day. It is very important to me that people live a healthy life, cooking and having a balanced diet every day. It is not always that easy, but if you know what your diet need to consist of, it will help you [...]

Continue reading...

Vitamin B12

1. November 2008

0 Comments

The reason why I am writing about vitamin B12, is because it is so important and so many people do not take enough of this vitamin every day. I also want to look at the role of iron in our bodies and will writing about that next time around. Vitamin B12 is vital to our [...]

Continue reading...

My naweek is besig

17. October 2008

0 Comments

My naweek is besig

Hierdie naweek gaan 'n besige een wees. Ek gaan 4 hoenderpasteie bak vir my vriende by die werk. Hulle is versot op my ma se lieflike resep en eet BAIE gereeld hiervan. Ek geniet dit vreeslik baie om sommer net te kook of selfs net te bak en te brou.

Continue reading...

Nog ‘n dag by die werk

16. October 2008

0 Comments

Vandag was weer ‘n baie besige dat gewees by die werk.  Kan jy nou glo!  Dit voel nie asof ek enigsins af was nie.  Ons 3 maande kuiertjie in Suid-Afrika voel soos ‘n distant memory en dit voel natuurlik of ons glad nie daar was nie. Behalwe vir die feit dat ons baie besig is [...]

Continue reading...

My nuwe BLOG

14. October 2008

0 Comments

Ja, julle sien reg.  Dit is my nuwe blog.  My dierbare man het my nou die dag gehelp om die blog op te gradeer en dit is wonderlik! Ek kan vir julle vertel dit was beslis nie maklik gewees nie, maar dit is nou gedoen en ek is baie trots.  Hierdie is nou ‘n wonderlik [...]

Continue reading...

Vitamins

18. June 2008

0 Comments

Vitamins are vital for our every day life and the prevention of serious diseases like beriberi, scurvy, rickets and night blindness. Different organisms need different trace organic substances in their diet. Most mammals need the same vitamins as human, with only a few exceptions. One difference is the production of ascorbic acid. Animals synthesise this [...]

Continue reading...

Facebook

18. June 2008

0 Comments

Is dit net ek of is Facebook ‘n baie GROOT gebeurtenis op die internet?  Ek het nooit daarvan gehoor tot onlangs toe nie (as ek se onlangs, dan bedoel ek so jaar terug).  Aan die begin het ek net ‘n profile gehad en dit was al, en toe begin ek bietjie rondkyk.  My vriendin Charlene [...]

Continue reading...

Suid-Afrika

23. May 2008

0 Comments

Suid-Afrika en sy probleme.  Dit is al wat mens hier hoor.  As Suid-Afrika in die nuus is beteken dit net een ding . . . iets slegs het alweer gebeur.  Ongelukkig was Suid-Afrika hierdie jaar al ‘n spul kere in die nuus gewees, die eerste keer vandat ek hier is. Eers was dit die gemors [...]

Continue reading...