Wel, julle weet hoe ek net nou die dag geskryf het dat ek nou vir 4 weke op vakansie is voor die geboorte van ons babatjie? Wel, dit was toe nie akkuraat nie. Een week in my vakansie in en wat gebeur, ons seuntjie besluit om vroeg op te daag… Hy is tog te pragtig, [...]
Continue reading...2. August 2009
Wel, sover so goed. God het ons wonderlik geseen en met ons swangerskap gaan dit sover BAIE goed. Ons is tog so dankbaar… Ek het Vrydag my laaste dag by die werk gehad. Nou is ek op vakansie vir 4 weke, my jaarlikse verlof en daarna is ek op kraamverlof. Ons gaan hierdie volgende 4 weke [...]
Continue reading...5. July 2009
Your browser does not support iframes.
Continue reading...8. February 2009
Ek sit en luister na oopgesprek op RSG. Die gesprek handel oor tatoos en of dit reg is. Persoonlik dink ek dit is vieslik. Dit is natuurlik ‘n persoonlik keuse, maar ek wens mense wil meer daaroor dink voordat hulle so iets doen. Dit lyk nie mooi nie, en volgens my geloof is dit verkeerd. [...]
Continue reading...1. February 2009
Hi julle almal. Ek en my wonderlike man het goeie nuus ontvang van die dokter. Ons is swanger met ons eerste babatjie! Dit is baie opwindend. Ongelukkig voel ek nie op die oomblik te wonderlik nie, maar ons is baie dankbaar vir hierdie wonderlike gebeurtenis gestuur van ons wonderlike Hemelse Vader. Ek sal julle op [...]
Continue reading...19. January 2009
Ja ek weet dit is alweer amper die einde van die eerste maand van die nuwe jaar en ek skryf NOU eers, maar hierdie jaar sover was baie besig. Ek kan nie glo hoe baie daar is om te doen nie. Saam met dit alles, is daar ook ‘n hele spul verjaarsdae hierdie maand. My [...]
Continue reading...31. December 2008
Ek hoop julle almal het ‘n wonderlike Geseende Kersfees gehad en mag 2009 vir julle net voorspoed bring. Mag al julle drome waar word in die jaar wat voorle en kan nie wag om julle almal weer in SA te sien nie! My sussie trou in Oktober so ons sien julle almal beslis. Lief vir [...]
Continue reading...7. November 2008
Vitamin B is a complex consisting of different B vitamins. They all work together and therefor it is very important that you take vitamin B as a complex, together at the same time. Vitamin B1 is called thiamine and it is a water-soluble, like all the other vitamin B’s. Estimated intake per day is 1 [...]
Continue reading...
17. August 2009
2 Comments