Vitamins are vital for our every day life and the prevention of serious diseases like beriberi, scurvy, rickets and night blindness. Different organisms need different trace organic substances in their diet. Most mammals need the same vitamins as human, with only a few exceptions. One difference is the production of ascorbic acid. Animals synthesise this [...]
Continue reading...18. June 2008
Is dit net ek of is Facebook ‘n baie GROOT gebeurtenis op die internet? Ek het nooit daarvan gehoor tot onlangs toe nie (as ek se onlangs, dan bedoel ek so jaar terug). Aan die begin het ek net ‘n profile gehad en dit was al, en toe begin ek bietjie rondkyk. My vriendin Charlene [...]
Continue reading...7. June 2008
JA, dit is alweer daardie tyd van die jaar. Dit word nou lekker koud in Suid-Afrika en dit beteken natuurlik dat dit weereens rugby seisoen is. Ongelukkig kon ons nie regtig hond-haar-af maak in die Super 14 nie, maar dit lyk darem of dit goed gaan met die wedstryd tussen Suid-Afrika en Wallis. Ek sit [...]
Continue reading...23. May 2008
Suid-Afrika en sy probleme. Dit is al wat mens hier hoor. As Suid-Afrika in die nuus is beteken dit net een ding . . . iets slegs het alweer gebeur. Ongelukkig was Suid-Afrika hierdie jaar al ‘n spul kere in die nuus gewees, die eerste keer vandat ek hier is. Eers was dit die gemors [...]
Continue reading...18. May 2008
Soos ek gister geskryf het is ons oppad Suid-Afrika toe binne kort! Nog net 5 weke dan vlieg ons. Ons sien baie daarna uit om almal weer te sien en om Suid-Afrikaanse lug in te asem, maar ons sien nie te veel uit na die winter nie. Sjoe, dit kan darem maar koud word daar. [...]
Continue reading...17. May 2008
Vandag is Saterdag, nog ‘n naweek is op ons. Dit is effens koel vandag. Ons het die afgelope week nogal lekker weer hier in UK ervaar, so tussen 14 en 18 grade celcius. Vandag is weer koud en nou sit ons weer met ons truie aan. Maar gelukkig is goeie weer voorspel vir volgende week, [...]
Continue reading...26. April 2008
Our South Africans love our tarts. No birthday will go past without us making at least one! My Aunt is the best bakester of this tart that I know of! Ingredients: 1 pack of tennis biscuits (coconut) 4 cups of plain yogurt (1 litre) 1 pack of vanilla instant pudding 1 cup of cream 1 [...]
Continue reading...20. April 2008
Aprilmaand staan nou einde se kant toe en nogsteeds is dit winter hier in die verre UK. Dit was veronderstel om al in Maartmaand lente te wees, maar nogsteeds het ons sneeu op plekke en die temperature is maar nogsteeds laag. Dit is nou al koud sedert laas jaar Oktober (7 maande en nogsteeds sien [...]
Continue reading...
18. June 2008
0 Comments