Die Springbokke speel moremiddag teen Wallis en ek HOOP hulle wen. Kan nie meer wag nie. Die wedstryd gaan regstreeks uitgesaai word op BBC1. Gewoonlik is alle sport slegs op Sky, en ons het ongelukkig nie Sky Sport nie, so ons sien nooit enige sport nie. Maar gelukkig is dit op ‘n kanaal wat ons [...]
Continue reading...7. November 2008
Vitamin B is a complex consisting of different B vitamins. They all work together and therefor it is very important that you take vitamin B as a complex, together at the same time. Vitamin B1 is called thiamine and it is a water-soluble, like all the other vitamin B’s. Estimated intake per day is 1 [...]
Continue reading...4. November 2008
As you will see, I started writing about specific vitamins just the other day. It is very important to me that people live a healthy life, cooking and having a balanced diet every day. It is not always that easy, but if you know what your diet need to consist of, it will help you [...]
Continue reading...1. November 2008
The reason why I am writing about vitamin B12, is because it is so important and so many people do not take enough of this vitamin every day. I also want to look at the role of iron in our bodies and will writing about that next time around. Vitamin B12 is vital to our [...]
Continue reading...17. October 2008
Hierdie naweek gaan 'n besige een wees. Ek gaan 4 hoenderpasteie bak vir my vriende by die werk. Hulle is versot op my ma se lieflike resep en eet BAIE gereeld hiervan. Ek geniet dit vreeslik baie om sommer net te kook of selfs net te bak en te brou.
Continue reading...16. October 2008
Vandag was weer ‘n baie besige dat gewees by die werk. Kan jy nou glo! Dit voel nie asof ek enigsins af was nie. Ons 3 maande kuiertjie in Suid-Afrika voel soos ‘n distant memory en dit voel natuurlik of ons glad nie daar was nie. Behalwe vir die feit dat ons baie besig is [...]
Continue reading...14. October 2008
Ja, julle sien reg. Dit is my nuwe blog. My dierbare man het my nou die dag gehelp om die blog op te gradeer en dit is wonderlik! Ek kan vir julle vertel dit was beslis nie maklik gewees nie, maar dit is nou gedoen en ek is baie trots. Hierdie is nou ‘n wonderlik [...]
Continue reading...10. October 2008
Julle wonder seker al wat van my geword het, maar ek wil julle net almal laat weet dat ek is terug!!! Ons wat drie maande in Suid-Afrika en ongelukkig was dit baie moeilik vir my om toegang tot die internet te verkry. My liefste man het hard gewerk en ek het by my vriendin gewerk, [...]
Continue reading...
7. November 2008
0 Comments