Archive | Lizel’s Thoughts RSS feed for this section

Groot nuus

1. February 2009

0 Comments

Hi julle almal.  Ek en my wonderlike man het goeie nuus ontvang van die dokter.  Ons is swanger met ons eerste babatjie!  Dit is baie opwindend.  Ongelukkig voel ek nie op die oomblik te wonderlik nie, maar ons is baie dankbaar vir hierdie wonderlike gebeurtenis gestuur van ons wonderlike Hemelse Vader.  Ek sal julle op [...]

Continue reading...

Nuwe Jaar

19. January 2009

2 Comments

Ja ek weet dit is alweer amper die einde van die eerste maand van die nuwe jaar en ek skryf NOU eers, maar hierdie jaar sover was baie besig.  Ek kan nie glo hoe baie daar is om te doen nie.  Saam met dit alles, is daar ook ‘n hele spul verjaarsdae hierdie maand. My [...]

Continue reading...

Voorspoedige 2009!

31. December 2008

0 Comments

Ek hoop julle almal het ‘n wonderlike Geseende Kersfees gehad en mag 2009 vir julle net voorspoed bring.  Mag al julle drome waar word in die jaar wat voorle en kan nie wag om julle almal weer in SA te sien nie! My sussie trou in Oktober so ons sien julle almal beslis. Lief vir [...]

Continue reading...

Kersfees

24. December 2008

0 Comments

Ek weet Kersfees beteken vir baie mense, verskillende dinge.  Vir my is dit ‘n tyd van saam wees met familie en vriende, ‘n tyd om stil te raak en te dink waarom Kersfees eerstens ontstaan het. Vir my is Kersfees ‘n wonderlike herdenking van Jesus Christus se geboorte, die dag wat God ons so wonderlik [...]

Continue reading...

Christmas Pudding

13. December 2008

0 Comments

I know you all are probably looking for Christmas recipes, so I will share the recipe for Brandy pudding with you.  This is probably not the same pudding you would class as a traditional English Christmas pudding, but I am South African after all!! I do not love Christmas puddings myself, but this one is [...]

Continue reading...

The Springbok

22. November 2008

0 Comments

The Springbok

The Springbok has been the national emblem for rugby for the last 103 years.  Unfortunately it was decided that this is not acceptable anymore and it will change this month. The Springbok, our pride and passion, will now be moved to the right of the rugby jersey and will not at ALL be on the [...]

Continue reading...

Plat geslaan

18. November 2008

0 Comments

Ek het vanmiddag die koerant gelees, net soos duisende van julle ook seker gedoen het.  Vir daardie van julle wat nie die koerant gelees het nie, ek het slegte nuus vir julle.  Die sport departement van die regering (as dit is wat julle dit wil noem) het toe vandag vergader en ‘n besluit is geneem [...]

Continue reading...

Vitamin B2

17. November 2008

0 Comments

This is the second on the vitamin B complex and the scientific name for vitamin B2 is riboflavin.  Just like the other B complex vitamins this one is also a water-soluble.  The minimum daily recommended intake for men is 1.6 mg while it is 1.2 mg for a woman.  This guide is a minimum guide, [...]

Continue reading...