Archive | News RSS feed for this section

Gesondheid

9. May 2006

0 Comments

Lyk vir my meer en meer mense gee aandag aan wat hulle eet en hoe hulle van binne en buite lyk sowel as voel.  Meer mense wil gelukkig wees en gesonder voel, meer mense probeer hulle lewens verander.  Maar dan is daar ook die ander helfe wat heeltemal die ander kant toe gaan.  Wat probeer om [...]

Continue reading...

Amper naweek

4. May 2006

0 Comments

Ja, dit is weer daardie tyd van die week.  Amper naweek, maar nog nie heeltemal nie.  Donderdag is ‘n goeie dag want aan die einde van die middag dan weet jy, nog net een dag se werk en dan kan ons weer rus vir twee dae! Klink goed vir my.  Kan nie wag vir Vrydagmiddag [...]

Continue reading...

Article on the Kruger National Park

30. April 2006

0 Comments

All of my English as well as Afrikaans articles are published on my own article site.  You are more than welcome to read all these articles on my article site.  If you would like to read more about The Kruger National Park, simply click on this link and you will be taken straight to the [...]

Continue reading...

Welkom Terug!

28. April 2006

0 Comments

Baie hartlik welkom terug by my blog.  Kan nie glo ek het die afgelope 4 dae nie een keer ‘n briefie geskryf nie.  Tegniese probleme buite my beheer, jammer.  Ek is nie regtig ‘n kenner op die gebied van rekenaars nie.  Skryf net wat ek dink en publiseer dit elke dag.  So verskoon maar dat ek so [...]

Continue reading...

In ekstase!

10. April 2006

0 Comments

Kan jy nou glo dat ietsie so klein soos ‘n artikel projek my so ongelooflik opgewonde kan laat voel!!! Net gister het ek my artikel bladsy op my webwerf voltooi en vandag het daar reeds mense daar ‘n draai gaan maak. Baie dankie julle almal, ek is so bly julle geniet die lesery so baie. [...]

Continue reading...

Hotel in Leeds

3. April 2006

0 Comments

Hi. Groot was my verrassing toe ons hier aankom gisteraand en daar is ‘n rekenaar onder in die ontvangs waar ons gratis na ons e mails kan kyk. Lekker!! Ek sal nie te lank gesels nie, want ander mense wil dalk ook na hulle e mails kyk. So ek het net gedink ek sal gou-gou [...]

Continue reading...

Werkende vakansie

29. March 2006

0 Comments

Volgende week is die Kolleges hier waar ons bly gesluit vir 2 weke vir die paasfees. My liewe man is veronderstel om af te wees, maar hy moet op ‘n kursus te gaan Maandag tot Woensdag volgende week. Ek is op die oomblik nog steeds opsoek na ‘n werk en ek het weer aansoek gedoen [...]

Continue reading...

Nuus oor vloede

28. March 2006

0 Comments

Die Vaalrivier is al ‘n geruime tyd oorvol en omtrent 8 sluise is oopgemaak om te voorkom dat die dam sy walle oorstroom. Verlede week is die Gariepdam as 104% vol verklaar en die walle oorstroom. Vanoggend het die Olifantsrivier ook sy walle oorstroom en die mense daar is vasgevang. Taung in die Noordwes, is [...]

Continue reading...