Archive | News RSS feed for this section

Verjaarsdag kom nader…

11. July 2006

0 Comments

My liewe man se verjaarsdag kruip ‘n bietjie nader elke dag.  Nog net ‘n paar slapies en dan is ons daar.  Ek dink nie hy sien vreeslik baie uit daarna nie, maar ek is lus en bak vir hom heerlike koeksisters.  Dit is een van sy gunstelinge, en ek wil hom graag bederf, maar hy [...]

Continue reading...

‘n Dag by die fliek

9. July 2006

0 Comments

Die afgelope paar dae al is dit koud en baie  nat.  Daar is geen blaaskansie nie!  Gister het die sokkerspanne dit uitgespook vir die derde plek in die wêreldbeker sokker en Duitsland het die wedstryd toe gewen.  Vanaand speel Frankryk en Italië.  Ek hoop Frankryk wen die botsing tussen die twee lande. Gister het ons [...]

Continue reading...

Heerlike dag

6. July 2006

0 Comments

Wat ‘n lekker dag het ons nou nie vandag gehad nie!  Dit het eers warm en bedompig begin, maar het heerlik afgekoel deur die loop van die dag.  Dit is baie lekker om die son te sien en voel skyn.  Ons het gisteraand sommer ‘n wegneem ete gaan koop.  Het die vark tjops uitgehaal en [...]

Continue reading...

Idols

15. June 2006

0 Comments

Ja, julle almal weet seker van Pop Idols.  Dit het in Engeland sy oorsprong gehad in 2001.  Het reg rondom die aardbol getrek en  is vandag nog baie gewild in seker lande.  In Engeland het die nuwe X-factor reeks vir Pop Idols vervang terwyl Idols die grootste talent kompisitie in Amerika is.  Nou is daar ‘n [...]

Continue reading...

‘n Vinnige hallo

14. June 2006

0 Comments

Geen nuus vanaand nie.  My man is baie opgewonde oor die sokker wereldbeker.  Hy is lief vir sokker en ondersteun natuurlik Engeland 100%.  Ek haat natuurlik hierdie sport, maar ek word nie kwaad as hy kyk nie.  Dit is een van sy liefdes in sy lewe, so ek wil dit graag met hom deel.  Al stel ek [...]

Continue reading...

Sonbrand

7. June 2006

0 Comments

Ons het nogsteeds lekker sonskynweer hier in Engeland.  Dit is nie baie warm nie, maar die son is heerlik.  Ek dra maar nogsteeds ‘n trui elke dag want die windjie wat waai is koel.  Wanneer jy in die son is en die wind hou op met waai is dinge goed en warm, maar andersins nie. [...]

Continue reading...

Ai toggie, die rugby

21. May 2006

0 Comments

Toe verloor die Bulle sy halfeindstryd teen die Nieu-Seelanders.  Wat ‘n tragedie.  Ek het so gehoop hulle wen, al ondersteun ek hulle nie regtig nie, maar ek het gehoop dat Suid-Afrika in die finaal kon speel.  Ongelukkig het dit toe nie gebeur nie.  Maar volgende jaar is nog ‘n jaar.  Dalk gaan dit dan beter! [...]

Continue reading...

Nuus op ‘n Saterdagmiddag!

20. May 2006

0 Comments

Dit is koud hier in Engeland, maar nie so koud soos in Suid-Afrika nie.  Ek het so bietjie die weervoorspelling op RSG gelees en sjoe!  Daar word donderstorms voorspel wat gepaard sal gaan met sneeu, haelstorms sowel as ysreën.  Klink baie koud vir my. Daar word reeds sneeu op die Drakensberge verwag, so dink net [...]

Continue reading...