Vandag is Saterdag, nog ‘n naweek is op ons. Dit is effens koel vandag. Ons het die afgelope week nogal lekker weer hier in UK ervaar, so tussen 14 en 18 grade celcius. Vandag is weer koud en nou sit ons weer met ons truie aan. Maar gelukkig is goeie weer voorspel vir volgende week, [...]
Continue reading...26. April 2008
Our South Africans love our tarts. No birthday will go past without us making at least one! My Aunt is the best bakester of this tart that I know of! Ingredients: 1 pack of tennis biscuits (coconut) 4 cups of plain yogurt (1 litre) 1 pack of vanilla instant pudding 1 cup of cream 1 [...]
Continue reading...20. April 2008
Aprilmaand staan nou einde se kant toe en nogsteeds is dit winter hier in die verre UK. Dit was veronderstel om al in Maartmaand lente te wees, maar nogsteeds het ons sneeu op plekke en die temperature is maar nogsteeds laag. Dit is nou al koud sedert laas jaar Oktober (7 maande en nogsteeds sien [...]
Continue reading...12. February 2008
Ek lees nou al so lank van al die probleme met onderwys in Suid-Afrika en ek dink, o aarde, wat gaan tog gebeur. En nou het hulle die nuwe kirrikulum ook vrygestel waar wiskunde (of wiskunde geletterdheid) saam met twee tale en lewensorientering verpligtende vakke is. Ek het die afgelope twee dae gebruik om hieroor [...]
Continue reading...11. September 2007
Ek wil net hierdie oomblik gebruik om my vriendin van skooltyd af al, BAIE geluk te wens met haar verjaarsdag vandag. Kan nie glo ons is almal hierdie jaar 30 nie. CS, jy moet jou verjaarsdag vreeslik baie geniet en onthou om die beste te maak van elke sekonde wat God jou op hierdie aarde [...]
Continue reading...29. August 2007
Goeienaand julle almal. Ek weet my webwerf is nie nuut in terme van nog een nie, maar vir die van julle wat gereeld hier ‘n draai maak, sal sekerlik die verskil kan sien. Ek wil net baie dankie se vir my lieflike man wat al die moeite gedoen het om 2 dae aan die her-ontwerp van my webwerf [...]
Continue reading...14. August 2006
Ja, vroeg die Maandagoggend het ons ontbyt gehad op die vliegtuig en teen 10 uur die oggend het ons geland. Dit was heerlik om weer my vriendin en my ma te sien. Dit is altyd heerlik as hulle ons inwag wanneer ons deur die hekke stap! Oppad huistoe was ons vreeslik moeg en my man [...]
Continue reading...12. July 2006
Vandag is weer een van daardie dae. EK het dit oorweeg om pannekoek te bak, maar ek is te honger. Sal die hoender wat ek uitgehaal het gaar stoom en dan pasta maak. Dit sal lekker wees. Ek oorweeg dit tog nog BAIE sterk om pannekoek vir nagereg te bak, ‘n bietjie later. Dit sal [...]
Continue reading...
17. May 2008
0 Comments