Hierdie artikel is ‘n wonderlike bydrae deur Deon. ‘n Lieflike snaakse storie wat ek graag met julle wou deel. Ek sal van tyd tot tyd snaakse stories publiseer onder hierdie opskrif. Geniet! ================ So bevind ek my voor die eierrak by Pick n Pay. Ek is op die punt om sommer ʼn dosyn Jumbos te gryp soos ek [...]
Continue reading...
26. January 2009
3 Comments