Archive | Food RSS feed for this section

Jogurt Tert

15. August 2007

4 Comments

Vandag gaan ek ‘n watertand lekker resep met julle deel.  Ons hou baie van ons wonderlike terte en glo my, min naweke en geen verjaarsdae gaan verby sonder ten minste een nie! Bestandele: 1 pakkie tennisbeskuitjies 4 koppies plain jogurt (1 liter) 1 pakkie vanilla “instant” poeding 1 koppie room 1 blikkie kondensmelk (395gr) Metode: [...]

Continue reading...

General Hertzog Cookies

13. June 2007

0 Comments

Here is the recipe for the lovely cookies that I baked just the other day.  They are really quick and easy make.  Even if you have never baked them before, roll up your sleaves and sink your teeth into this one! Ingredients: 2 cups flour A pinch of salt 2 teaspoons of baking powder 1/2 [...]

Continue reading...

Generaal Hertzog Koekies

13. June 2007

0 Comments

Hier volg die resep vir die koekies wat ek nou die dag gebak het.  Dit smaak baie lekker en is baie eenvoudig en vinnig om te bak.  As jy nog nooit voorheen hierdie resep probeer het nie, moenie bang wees om jou hande aan hierdie resep te probeer nie! Bestandele: 2 koppies meel ‘n Knippie sout 2 teelepels [...]

Continue reading...

Hertzog koekies

3. June 2007

0 Comments

Onthou julle nog hierdie gunsteling?  Ek het al amper daarvan vergeet maar het verlede week besluit dit is hoogtyd dat ek dit weer bak.  Ek het nie kolwytjiepannetjies in ons huis nie, so ek het besluit om die groter panne te gebruik.  Dit werk net so goed.  Jy kan die koekies so groot maak soos [...]

Continue reading...

Versiering

4. March 2007

0 Comments

Ek het toe die “cup cakes” gisteraand laat klaar versier gekry. Ek het besluit op ‘n versiersuiker waar jy die botter en die versiersuiker saam meng, eerder as die verskiersuiker en water. Die een met die water is tien teen een beter vir jou oor dit nie botter bevat nie, maar my man is liewer [...]

Continue reading...

“Cup cakes”

3. March 2007

0 Comments

Vandag was ‘n lekker dag, alhoewel dit baie winderig en bietjie koud was. Gelukkig was die sonnetjie darem meeste van die tyd uit, so die aarde het nogal lekker warm gebak. Ons is gou-gou in dorp toe gewees om ‘n nuwe ketel te gaan koop en het sommer ekstra goedjies ook gekoop. Toe ons by [...]

Continue reading...

Karringmelkbeskuit

24. February 2007

0 Comments

Vandag het ek karringmelkbeskuit gebak. Hoe wonderlik!! Ek het besluit op karringmelkbeskuit eerder as boerebeskuit want ek drink nou regtig nie tee of koffie nie! Die boerebeskuit moet beslis saam met koffie gedrink word sodat jy dit eers daarin kan week. Die karringmelkbeskuit is nie so hard nie en dit smaak heerlik. Dit het ‘n [...]

Continue reading...

Beskuit…

18. February 2007

0 Comments

Weereens het ek lanklaas met julle gesels. Die tyd vlieg regtig baie vinnig verby. In die tussentyd het ek ten minste my navorsing gedoen oor al die soorte bokke wat in ons lieflike land aangetref word. Ek sal met verloop van tyd vir julle hierdie bevindings van my op die blog skryf as julle geduldig [...]

Continue reading...