Vanaand is vleispastytjies op die spyskaart! Gaan my nog so rukkie vat voordat dit gaar is, maar ek is baie lus daarvoor. Sal laat weet hoe dit uitgewerk het. Is baie opgewonde daaroor en kan nie wag om te sien hoe hulle uitkom nie. Ongelukkig is dit nie ‘n vinnige ding nie, wat vir my [...]
Continue reading...19. June 2006
Gister en vandag was sover nog pannekoekweer. Die reen buite het my gisteraand oortuig om weer pannekoek te bak. Eers ‘n lekker een met ham en kaas vir my en tuna mayo vir my man. Daarna natuurlik die lieflike kaneelsuiker. Weet nie of julle weet nie, maar hier in Engeland het hulle ‘n nasionale pannekoek [...]
Continue reading...18. June 2006
Ja, dit is seker een van die gewildste disse wat jy hier in Engeland kan kry. Hulle hou van “sausages“, alhoewel dit BAIE ver weg is van wat ons as wors ken. Wors hier bestaan uit vark en baie vet. Het nog nooit wors hierso gesien wat van enige iets anders gemaak is nie. Die [...]
Continue reading...11. June 2006
Dit is nou vir jou interessant. Toe ek in Suid-Afrika gebly het, het ons omtrent NOOIT bruismeel gekoop nie. Alles word gebak met meel en bakpoeier. Vandat ek in Engeland is, bak ek baie disse met bruismeel. Bruismeel is baie goedkoop hierso, net ‘n bietjie goedkoper as gewone meel, so ek koop sommer albei. Goed [...]
Continue reading...9. June 2006
Hierdie hele week was heerlik met die sonskyn weer. Ek het nog nie te warm gekry nie, want daar was nog elke dag sover ‘n koel windjie wat waai. Die sonskyn maak egter ‘n groot verskil. Dit is alreeds lekker die eerste maand van somer so ek kan nie sien hoekom die res van die [...]
Continue reading...6. June 2006
Nou kom die lekker deel van die SA goodies wat ek gekoop het. Ons kan dit eet! Ongelukkig eet ons altyd te gou aan alles lekker, so ek probeer om net ‘n BIETJIE elke dag te eet. Die blatjang is al van voor die naweek af oop en die mieliepap het ek oopgemaak die oggend [...]
Continue reading...4. June 2006
Vandag het slegter begin as gister. Die son skyn nie, maar kom so af en toe uit agter die wolke. Ons is nou gereed vir die braai maar ek dink nie die wolke voel dieselfde nie. Ek hoop ons bly lank genoeg droog om die vleis te braai Die laaste opsie is natuurlik om sommer die [...]
Continue reading...2. June 2006
Vanoggend kon ek vir die eerste keer weer heerlike mieliepap vir ontbyt geniet na ‘n hele klompie maande. Ek is so opgewonde. My man het selfs vanaand vir hom van die braaisout wat ons gekoop het oor sy salm (vis) gesprinkel. Dit het vorentoe gesmaak! Ek is maar nie lief vir vis nie, so ek [...]
Continue reading...
29. June 2006
0 Comments