Vandag is ‘n heerlike dag. Die wind waai wel, maar dit is droog en die sonnetjie skyn. As jy voor die venster sit en die gordyn ooptrek, dan bak die sonnetjie lekker. My liefste man was die naweek weg by ‘n internet samekoms en kom vandag terug. Kan nie meer wag nie. Het hom vreeslik [...]
Continue reading...18. May 2006
Ja, julle het reg geraai. Ek het toe op melkkos besluit. ‘n Heerlike tradisionele Suid-Afrikaanse resep wat enige tyd geniet kan word, maar veral heerlik smaak in die winter. Gedurende die koue aande kan jy ‘n heerlike bord vol warm melkkos geniet met kaneelsuiker wat lekker smelt daaroor geskep. Wat is nou lekkerder, vra ek vir julle [...]
Continue reading...17. April 2006
Goeiedag julle almal. Vandag was ‘n baie besige dag gewees vir my. Ek weet dit is nog deel van die langnaweek so ons almal moes nog lekker ontspan en die dag ten volle benut het. Dit is egter presies wat ek gedoen het. Ek wil graag met julle die volgende heerlike resep deel. Probeer dit [...]
Continue reading...2. April 2006
Sooswat ek hierso sit en tik op my rekenaar, kan ek die reën daar buite hoor val. Dit is nie baie hard nie, maar val liggies op die aarde neer, net hard genoeg om te hoor. Pannekoekweer vir die in Suid-Afrika. Ek weet ek sou verlede Vrydag pannekoek gebak het, maar het toe eers Sondag [...]
Continue reading...25. March 2006
Almal ken hierdie heerlike koekies wat jy by winkels kan koop. Een van ons gunstelinge waarmee almal grootword. Probeer gerus hierdie heerlike resep as jy dit self by die huis wil bak: Bestandele: 4 koppies meel 1 koppie versiersuiker 2 koppies (1 pond of 500 gram) wooden spoon margarine (moet wit wees!) ‘n knippie sout [...]
Continue reading...23. February 2006
Pampoen is een van die bekendste en mees gewildste groente soort in Suid-Afrika. Pampoenkoekies is maar net een van die baie lekker resepte wat met pampoen gemaak kan word. Pampoenmoes is ‘n ander gunsteling. Hier volg ‘n heerlike resep wat ongelooflik smaak: Bestandele: 8 snye wit brood Botter Appelkooskonfyt 2 koppies pampoen (fyn gesny) Sout [...]
Continue reading...27. January 2006
Hierdie lieflike resep is meer as 350 jaar oud! ‘n Heerlike gunsteling van die Kaap waar die eerste brandewyn van Kaapse druiwe gedistilleer is in 1672! Ons het ‘n lang pad gestap sedertdien, maar die Kaapse Brandewynpoeding is nog steeds a ou gunsteling! (The English version can be found under recipes Bestandele 250 g ontpitte [...]
Continue reading...
3. September 2006
2 Comments