Ons Kersfees resep hierdie jaar is koffiekoekies, spesiaal vir Adri wat al lankal lus is hiervoor. Die koekies word gebak en deur die Kenwood meule gesit. As jy nie een het nie kan jy dit sommer met ‘n handdrukker uitdruk of sommer balletjies rol. Bestandele: 2 koppies botter 2 koppies suiker 1 koppie fyn appelkooskonfyt [...]
Continue reading...9. May 2009
Wie van julle hou van cup cakes? Ek onthou nog toe ons klein was het my ma vir ons cup cakes gebak met hundreds and thousands bo-op en dalk ook ‘n pragtige silwer balletjie. Die versiersuiker was sommer ‘n lekker pienk of ‘n heerlike sjokolade… Ek was nou die aand so lus vir cup cakes [...]
Continue reading...11. December 2008
Gisteraand het ‘n dame met die naam Retha gevra of ek nie ‘n resep vir handtertjies met julle kan deel nie. Wel, hier is dit. Ek het ook die resep geskryf as antwoord op die vraag, maar ek het gedink dit is so lekker, ek kan dit net sowel die resep van die maand maak. [...]
Continue reading...1. December 2008
Hierdie is een van my man se gunsteling resepte op aarde!! Ek is versot op oatskoekies, maar my man is weer so erg oor Flap Jack. Ek is eerlik as ek se ek het nog nooit van Flap Jack gehou nie. Ek weet egter nou wat die rede hiervoor is. Die wat jy in die [...]
Continue reading...23. April 2008
As daar nou een nagereg is wat maklik, vinnig en lekker is, dan is dit nou ‘n lekker Roly Poly. In Suid-Afrika geniet ons hierdie nagereg met appelkooskonfyt. In Engeland geniet hulle alles met arbeikonfyt. As ek ‘n aanbeveling kan maak, dan is dit dat jy defnitief die appelkooskonfyt moet probeer. Dit smaak vir my [...]
Continue reading...15. August 2007
Vandag gaan ek ‘n watertand lekker resep met julle deel. Ons hou baie van ons wonderlike terte en glo my, min naweke en geen verjaarsdae gaan verby sonder ten minste een nie! Bestandele: 1 pakkie tennisbeskuitjies 4 koppies plain jogurt (1 liter) 1 pakkie vanilla “instant” poeding 1 koppie room 1 blikkie kondensmelk (395gr) Metode: [...]
Continue reading...13. June 2007
Hier volg die resep vir die koekies wat ek nou die dag gebak het. Dit smaak baie lekker en is baie eenvoudig en vinnig om te bak. As jy nog nooit voorheen hierdie resep probeer het nie, moenie bang wees om jou hande aan hierdie resep te probeer nie! Bestandele: 2 koppies meel ‘n Knippie sout 2 teelepels [...]
Continue reading...15. September 2006
Ja, ek het gisteraand met my man gepraat, ‘n hele uur lank via skype. Ek weet dit was nie vreeslik lank nie, maar vir ons was dit, veral omdat ons ‘n paar dae laas gesels het en dit was laat gewees. Moes nog vanoggend werk toe gaan. Dit gaan baie goed daar, omstandighed in ag geneem. [...]
Continue reading...
22. December 2009
1 Comment