Ons Kersfees resep hierdie jaar is koffiekoekies, spesiaal vir Adri wat al lankal lus is hiervoor. Die koekies word gebak en deur die Kenwood meule gesit. As jy nie een het nie kan jy dit sommer met ‘n handdrukker uitdruk of sommer balletjies rol. Bestandele: 2 koppies botter 2 koppies suiker 1 koppie fyn appelkooskonfyt 1 eetlepel koeksoda 1 eetlepel lekker sterk [...]
Continue reading...5. July 2009
Your browser does not support iframes.
Continue reading...9. May 2009
Wie van julle hou van cup cakes? Ek onthou nog toe ons klein was het my ma vir ons cup cakes gebak met hundreds and thousands bo-op en dalk ook ‘n pragtige silwer balletjie. Die versiersuiker was sommer ‘n lekker pienk of ‘n heerlike sjokolade… Ek was nou die aand so lus vir cup cakes gewees, [...]
Continue reading...1. March 2009
Goeiemiddag almal van julle. Ek is besig om te werk aan my volgende artikel in verband met waar ons gekuier het toe ons in Suid-Afrika was verlede jaar. Ek is nog nie heeltemal klaar nie, maar sal nie meer te lank duur nie. Verder gaan dit baie goed hierso, geen klagtes nie! Het vanmiddag nacho chips [...]
Continue reading...19. January 2009
Ja ek weet dit is alweer amper die einde van die eerste maand van die nuwe jaar en ek skryf NOU eers, maar hierdie jaar sover was baie besig. Ek kan nie glo hoe baie daar is om te doen nie. Saam met dit alles, is daar ook ‘n hele spul verjaarsdae hierdie maand. My sussie [...]
Continue reading...13. December 2008
I know you all are probably looking for Christmas recipes, so I will share the recipe for Brandy pudding with you. This is probably not the same pudding you would class as a traditional English Christmas pudding, but I am South African after all!! I do not love Christmas puddings myself, but this one is nice. [...]
Continue reading...
22. December 2009
0 Comments