Comments on: Cup Cakes

By: Lizel
Hi Lindie!

Jammer ek skryf nou eers!  Is op die oomblik in Suid-Afrika, gaan hier wees vir ‘n ruk.  Soos jy seker op my webtuiste gesien het, het ek en my man ‘n seuntjie ryker geword 4 maande terug.  Ons is in Suid-Afrika vir nou en vlieg tussen die twee lande vir die oomblik!

Ek het ook by Vaal Pukke geswot!  My sagteband boek is beslis in SA beskikbaar.  As jy die link op my blog volg, sal jy na Amazon.com se webtuiste geneem word.  Daar kan jy die boek bestel.  Sover ek weet lewer hulle regoor die wereld af en sekere lande se aflewering is selfs gratis.  Die boek is egter bestaalbaar in Amerikaanse Dollers.  Die brood en botter poeding resep is beslis ingesluit.

As jy na my Home page toe gaan kan jy ‘n Downloadable boek koop as dit beter is vir jou.  Die is beskikbaar in beide Afrikaans en Engels.  Ek is nog besig om aan die sagteband boek in Afrikaans te werk.

Hoop jy geniet die boek en moenie te blue voel nie… Ek weet egter hoe jy voel.  Dinge kan soms te veel raak.

Geniet die kuiertjie in Suid-Afrika!!

Groete Lizel

By: Lindie
Hi Lizel,

Het vanoggend toevallig op jou webtuiste afgekom toe ek ‘n Suid-Afrikaanse FUDGE -resep vir die Microwave gesoek het. Ek is vandag baie blue en soek comfort-food. Ek gaan verseker jou boek bestel. Ons is

in Brisbane , maar besig om te pak vir die trek na Sydney.Ek hoop die Brood en Botter-poeding is in die boek ingesluit.

Ek is ook in Vanderbylpark gebore (net in 1955) en Transvalia H/S bygewoon en by Rivier-Pukke geswot (Industrial Psychology..)..so ons het

raakvatplekke.

Is jou boek in S.Afrika beskikbaar ? Ons gaan volgende maand en dan kan ek dit net sowel daar kry. Die dollars is kosbaar hier.

Waar bly julle ? In London ?

Lindie Kolver

By: Lizel
Hi Minnie

Ek het nou net die resep sommer ook reggemaak.  Dankie dat jy my daarop gewys het.

Geniet die Cup Cakes.  Dit smaak altyd lekker!!!

By: Lizel
Ai jong

Jammer Minnie.  Dit is 1/2 koppie melk.  Jammer ek kom nou eers terug na jou toe maar het ‘n bietjie in London gekuier.

Ek dal die melk in die resep insit.

Geniet!

By: Minnie
Hi Lizel, dankie vir jou cupcake resep, ongelukkig staan die hoeveelheid melk nie daar nie.

Groete

By: Lizel
Hi daar Jolande!

Hoop dit gaan sommer baie goed met jou.  Geniet jy dit daar VER WEG in Perth?  Ek moet se, ek mis SA verskriklik en gaan ten minste 1 maal ‘n jaar terug.  Nie meer te lank nie, dan gaan ons ons permanent daar vestig.

Ek het my man hier in Engeland ontmoet toe ek hier kom werk het vir ‘n jaar en toe bly ek sommer… maar ons wil albei BAIE graag SA toe gaan.

Ek is bly jy geniet dit nogsteeds om resepte in Afrikaans te lees.  Daar is geen lekkerder taal op aarde nie.  Geniet die Cup Cakes, kom gerus terug vir nog resepte en geniet die gebak en brou in die kombuis

By: Jolande
Hi,

dankie vir hierdie resep. Sit hier in Perth en soek die resep in MY taal!!

Nogmaals dankie.

Groete

JolandÃ©