Ek sit en luister na oopgesprek op RSG. Die gesprek handel oor tatoos en of dit reg is. Persoonlik dink ek dit is vieslik. Dit is natuurlik ‘n persoonlik keuse, maar ek wens mense wil meer daaroor dink voordat hulle so iets doen. Dit lyk nie mooi nie, en volgens my geloof is dit verkeerd. [...]
Continue reading...1. February 2009
Hi julle almal. Ek en my wonderlike man het goeie nuus ontvang van die dokter. Ons is swanger met ons eerste babatjie! Dit is baie opwindend. Ongelukkig voel ek nie op die oomblik te wonderlik nie, maar ons is baie dankbaar vir hierdie wonderlike gebeurtenis gestuur van ons wonderlike Hemelse Vader. Ek sal julle op [...]
Continue reading...
8. February 2009
1 Comment