Ek hoop julle almal het ‘n wonderlike Geseende Kersfees gehad en mag 2009 vir julle net voorspoed bring. Mag al julle drome waar word in die jaar wat voorle en kan nie wag om julle almal weer in SA te sien nie! My sussie trou in Oktober so ons sien julle almal beslis. Lief vir [...]
Continue reading...24. December 2008
Ek weet Kersfees beteken vir baie mense, verskillende dinge. Vir my is dit ‘n tyd van saam wees met familie en vriende, ‘n tyd om stil te raak en te dink waarom Kersfees eerstens ontstaan het. Vir my is Kersfees ‘n wonderlike herdenking van Jesus Christus se geboorte, die dag wat God ons so wonderlik [...]
Continue reading...13. December 2008
I know you all are probably looking for Christmas recipes, so I will share the recipe for Brandy pudding with you. This is probably not the same pudding you would class as a traditional English Christmas pudding, but I am South African after all!! I do not love Christmas puddings myself, but this one is [...]
Continue reading...11. December 2008
Yesterday a lady called Retha asked if I have a recipe for handtertjies. I do, and it is one of my favourites! Here is the recipe, and remember to use apricot jam! If you are in England, I know, you all love strawberry jam, and it will work just as well.  Choose the one you prefer [...]
Continue reading...11. December 2008
Gisteraand het ‘n dame met die naam Retha gevra of ek nie ‘n resep vir handtertjies met julle kan deel nie. Wel, hier is dit. Ek het ook die resep geskryf as antwoord op die vraag, maar ek het gedink dit is so lekker, ek kan dit net sowel die resep van die maand maak. [...]
Continue reading...9. December 2008
The scientific name for vitamin B5 is pantothenic acid and is a water- soluble. Vitamin B5 plays a very important role in the secretion of our hormones. These hormones help us to fight off allergies by building up antibodies, and assist our skin, muscles and nerves in being healthy. Vitamin B5 also plays a role [...]
Continue reading...1. December 2008
Me personally LOVE oats cookies. It is not as rich as flap jack, but my husband loves FLAP JACK! He is the one that made this great recipe of his one day last year. I never used to eat flap jack, but since I tried it, I can honestly say that I do like it. [...]
Continue reading...1. December 2008
Hierdie is een van my man se gunsteling resepte op aarde!! Ek is versot op oatskoekies, maar my man is weer so erg oor Flap Jack. Ek is eerlik as ek se ek het nog nooit van Flap Jack gehou nie. Ek weet egter nou wat die rede hiervoor is. Die wat jy in die [...]
Continue reading...
31. December 2008
0 Comments