Julle wonder seker al wat van my geword het, maar ek wil julle net almal laat weet dat ek is terug!!!
Ons wat drie maande in Suid-Afrika en ongelukkig was dit baie moeilik vir my om toegang tot die internet te verkry. My liefste man het hard gewerk en ek het by my vriendin gewerk, so tyd was maar min om op die internet deur te bring.
Goeie nuus is dat ek nou vir julle volledig en in detail kan vertel van ons hele kuiertjie. Ek beplan ook om met die hulp van my man my blog so bietjie op te gradeer, so hopenlik lyk my blog sommer baie anders as ons weer praat.
Geniet die aand en praat sommer gou weer!




October 12th, 2008 at 8:14 pm
Hi my liefie…
Hope your new blog is “cool” and you start posting more again
Cannot wait to see some video recipes (maybe if enough people post to this thread asking for how to videos on your recipes, you may get around to making some? )
Come on folks, lets ask for some videos.
Jou Man
October 16th, 2008 at 9:15 am
Hi there you guys.
Very nice site ur running here Lizel. How you guys doing?
You’ve got some leka recepies on here
Well, off I go again to ransack the net instead of working haha
(Oh and, yeah, bring on the videos)
C ya…..
October 16th, 2008 at 6:06 pm
Tinus
Dankie vir die mooi boodskap. Dit gaan goed met ons dankie. Ongelukkig is dit nie so lekker warm hier soos daar in SA nie! Dit is baie koud en nat op die oomblik.
Geniet die internet-surfing en praat sommer gou weer.
Probeer gerus een van my resepte
Groete vir eers
Lizel