My nuwe BLOG

Ja, julle sien reg.  Dit is my nuwe blog.  My dierbare man het my nou die dag gehelp om die blog op te gradeer en dit is wonderlik!

Ek kan vir julle vertel dit was beslis nie maklik gewees nie, maar dit is nou gedoen en ek is baie trots.  Hierdie is nou ‘n wonderlik nuwe begin vir ons almal. 

Ek gaan vir julle in detail vertel waar ons orals was tydens ons wonderlik kuiertjie in Suid-Afrika.  Wat ons gesien het en so ietsie van die omgewing waar ons was.  Dit was ongelooflik lekker gewees en kan nie wag om dit met julle te deel nie. 

Ek het besluit om hierdie gebeurtenisse met almal te deel, insluitende ons Engelse lesers.  So ek sal ons uitstappie in Engels met julle deel.  Moenie bekommerd wees nie, ek sal beslis nog in Afrikaans met julle gesels, so moenie te veel bekommer nie.

Lekker aand verder en lees gerus later wat ons alles aangevang het …

,

Leave a Reply

Spam Protection by WP-SpamFree