hoenderpastei

Fri, Oct 17, 2008

Hoender pastei vir die naweek..

Ek gaan hierdie naweek 4 hoenderpasteie maak vir vriende van my by die werk. Hulle is baie lus hiervoor en ek eintlik ook! Die resep is beskikbaar in my resepteboek…

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

HTML tags are not allowed.