Wen teen VSA

Wed, Oct 3, 2007

Sport

Gelukkig is die eerste rondte van die rugby nou op ‘n end.  Ons het goed gespeel teen VSA en goed gewen, maar hulle het nie op hulle beste gespeel in die eerste helfte van die wedstryd nie.  Gelukkig het hulle baie verbeter teen die einde en het ons goed gedoen.

Ongelukkig het ons een ernstige besering opgedoen.  Hy is reeds terug in Suid-Afrika en Jannie du Plessis is oor Frankryk toe as plaasvervanger.  Ek hoop nou net dit gaan goed.  Ons ander voorspeler is ook beseer.  Ek hoop ons wenSondag ons kwarteindrondte. 

Sterkte Bokke en mag dit sommer baie goed gaan ;)

Leave a Reply

What is 4 + 5 ?
Please leave these two fields as-is:
IMPORTANT! To be able to proceed, you need to solve the following simple math (so we know that you are a human) :-)

Spam Protection by WP-SpamFree