Comments on: Jogurt Tert

By: Lizel
Hi daar

Ek ken nie die naam van die poeding nie.  Ek sal so bietjie navorsing doen en kyk of ek dit kan opspoor.  As enige iemand anders dalk weet van ‘n Waterberg poeding, laat asseblief weet!

Lekker dag en sal jou op hoogte hou!

Groete

Lizel

By: Amourret
Ek is opsoek na ‘n resep wat my ma altyd gemaak het – Waterberg poeding, dit was amper soos ‘n brood resep en dan het jy ‘n sous aangemaak met appelkoos konfyt

By: Lizel
Alida

Baie dankie vir die brokkie inligtin.  Om die waarheid te se, ek is nie heeltemal seker nie.  Ek sal so bietjie navorsing vir jou doen en sien of ek iets kan opspoor.

Ander lesers, as enige van julle ‘n idee het, skryf gerus aan ons.

By: alida solomon
Liewe vriendin,

in die tagtig jare het die keur sulke lekker vye uit skeer boekies gehad. daar was ‘n boeke met pons / punch resepte in. my boeke het weg geraak en ek kan nerens die resepte kry nie. die bestandele het bestaanuit die volgende: pynapple, piesangs,aarbeie, lemoensap, granedela pulp, gingerale, sodawater en lemon juice. die hoeveelheid en saamvoeging kan ek nie onthou hoop julle kan my help.

baie dankie

alida