Lekker naweek

Sun, Dec 17, 2006

Kersfees

Vandag was ‘n lekker dag gewees. Ons was gister dorp toe gewees om ‘n paar goedjies te gaan koop. Ek het ook vir ons ‘n sjokoladekoek gebak vandag vir môre. Ek gaan dit saamvat werk toe.

Een van die ander admin dames verjaar môre en ek wil graag ietsie daarvoor saamvat. Ek hoop die koek smaak daren nie te sleg nie.

Ek is baie opgewonde. Het ongelukkig nie die week geskryf aan daardie artikels waarvan ek gepraat het nie, maar ek werk daaraan. Ek is volgende week bietjie by die huis, so dan sal ek dit alles doen.

Groete vir eers. Jammer dit is so kort, maar tyd op die oomblik is maar min.

Leave a Reply

What is 4 + 9 ?
Please leave these two fields as-is:
IMPORTANT! To be able to proceed, you need to solve the following simple math (so we know that you are a human) :-)

Spam Protection by WP-SpamFree