Archive | April, 2006

Article on the Kruger National Park

30. April 2006

0 Comments

All of my English as well as Afrikaans articles are published on my own article site.  You are more than welcome to read all these articles on my article site.  If you would like to read more about The Kruger National Park, simply click on this link and you will be taken straight to the [...]

Continue reading...

‘n Lieflike Sondagoggend

30. April 2006

0 Comments

Goeiemôre julle almal!  Hoop julle het ‘n heerlike Saterdagaand gehad.  Ek weet dit is ‘n bietjie vroeg vanoggend, maar ek is vroeg-vroeg al op vir my kerkdiens op RSG.  Vanoggend se preek was oor die dood.  Hoekom is mense so bang om daaroor te praat en daaraan te dink?  Is dit oor hulle nie weet [...]

Continue reading...

Mooi sonskyn van waar?

29. April 2006

0 Comments

Wel, ek was baie aangenaam verras gewees vanoggend toe ek wakker word.  Die son het heerlik by ons venster ingeskyn en ek het sommer beter gevoel.  Dit laat jou altyd meer positief voel wanneer die son se strale so lekker op jou neerskyn.  Ons het sommer vroeg-vroeg in die pad geval om ons kar vir sy [...]

Continue reading...

Welkom Terug!

28. April 2006

0 Comments

Baie hartlik welkom terug by my blog.  Kan nie glo ek het die afgelope 4 dae nie een keer ‘n briefie geskryf nie.  Tegniese probleme buite my beheer, jammer.  Ek is nie regtig ‘n kenner op die gebied van rekenaars nie.  Skryf net wat ek dink en publiseer dit elke dag.  So verskoon maar dat ek so [...]

Continue reading...

Organisering

23. April 2006

0 Comments

Jy kan nie glo hoe belangrik organisering is totdat jy ‘n hoop papiere optel en nie meer weet waar om dit te sit nie. Dit is presies hoe ek gisteraand gevoel het. Ons het so baie papiere wat los rondlê, dat ek besluit het dit is tyd om alles mooi weg te bêre. Ek is [...]

Continue reading...

Wonderlike musiek

22. April 2006

0 Comments

Vandag het ek toe sommer vroeg vroeg opgestaan, alhoewel ek gedink het om ‘n bietjie later te slaap. Het die huis skoongemaak terwyl ek na lekker Afrikaanse musiek geluister het. Eerste aan die beurt was Steve Hofmeyr natuurlik en daarna het ek aanbeweeg na Anton Goosen toe, sowel as Pieter Smit en natuurlik ook die [...]

Continue reading...

Is jy seker dis ‘n paw-paw???

21. April 2006

0 Comments

Vir ‘n lang tyd het dit nie vir my enige verskil gemaak as iemand bly is dit is naweek nie. Maar vandag kan ek weer met hulle saamstem. Dit is heerlik om naweek te hou. Te lekker om te weet dat dit nie nodig sal wees om vroeg op te staan nie. Jy kan maak [...]

Continue reading...

Warm sonskynland

20. April 2006

0 Comments

Ek weet dit is alreeds herfs in Suid-Afrika, maar ek is baie seker dat dit nogsteeds warmer daar is as hier in ons lente. Dit is darem al amper 10 grade celcius, so ons kan nie kla nie, maar die minimum dwaal nog by die 1 of 2 rond in die oggende. Gister was nie [...]

Continue reading...