Skryf Artikels!

Fri, Jan 27, 2006

Something to Share

As jy graag artikels wil skryf het ek net die regte plek vir jou om hulle te publiseer!! Onder “recommended sites” is ‘n link na “Article Maestro“. Hierdie is a webwerf waar jy jou artikels kan publiseer. Log in (gratis) en skryf ‘n artikel. Hierdie artikel sal dan goed-of afgekeur word deur die administrateer van die webwerf.

As dit goedgekeur word, en die artikel is oorspronkik, sal dit onder die relevante opskrif verskyn. Miljoene mense oor die internet kan dan jou artikel lees en gebruik op hulle webwerf. Onderaan elke artikel wat jy skryf kan jy jou naam neerskryf en die moet dan saam met die link na jou webwerf gebruik word. ‘n Wonderlike manier om te adverteer!

Nog ‘n webwerf wat goeie artikel links het is Article Dashboard. Ek is besig om my Engelse artikels almal hierheen te stuur. Dalk is daar ietsie interessant vir jou?

Leave a Reply

What is 14 + 10 ?
Please leave these two fields as-is:
IMPORTANT! To be able to proceed, you need to solve the following simple math (so we know that you are a human) :-)

Spam Protection by WP-SpamFree