Music/musiek

Mon, Jan 23, 2006

Music

I love Afrikaans music, always looking for a new one to buy. Steve Hofmeyr brought out his greatest hits CD middle of last year and my mother bought it for me. Great CD, a must have for all Steve fans! You can buy his CD in shops or you can order it online!

When my friend came to visit in December 2004, she brought a few new CD’s with her. One of them is a CD of David Fourie. He is one of South Africa’s new great talents. While I am on the subject I might as well tell you about two other singers whose music I enjoy very much. One is Jacques de Coning. The first time I heard of him was at the 2001 Aardklop in Potch. I thought he was brilliant. When I went home to visit, I found “Girl van die Klein Karoo” in Game. It is a lovely CD, especially track number 5.

We have so many new talents in our country, you won’t believe it. The last new talent I have to mention Pieter Smith. He had a live concert singing all our old time favourites. Everything from Voshaarnooi to FAK special songs. Tell me about your favourites singers, English or Afrikaans. I don’t know that many English South African singers, but I do like Mean Mister Mustard and Just Ginger.

x x x x x x x x x x x x x

Ek is versot op Afrikaanse musiek, altyd opsoek na ‘n nuwe CD om tot my versameling by te voeg. Steve Hofmeyr se grootste treffers het middel verlede jaar uitgekom en my ma het dit vir my gekoop. ‘n Lieflike CD. Jy kan dit in die winkels of oor die internet koop.

My vriendin het in Desember 2004 vir my kom kuier en sy het ‘n paar nuwe CD’s saamgebring. Een van hulle is David Fourie. Hy is een van SA se groot nuwe talente. ‘n Aner sanger van wie se musiek ek baie hou is Jacques de Coning. Ek het hom die eerste keer by Aardklop in Potch hoor sing. Toe ek die laaste keer in SA gaan kuier het, het ek “Girl van die Klein Karoo” by Game gekoop. ‘n Lieflike CD, veral nommer 5.

Ons het so baie nuwe talent in ons land, daar is te veel om op te noem. Maar die laaste sanger van wie ek julle moet vertel is Pieter Smith. Hy het ‘n regstreekse konsert opgeneem en sluit in al ons ou, gunstelinge van Voshaarnooi regdeur tot FAK liedjies. Ek ken nie baie Engelse Suid Afrikaanse sangers nie, maar ek hou wel van Mean Mister Mustard en Just Ginger. Vertel my gerus van jou gunsteling musikante, Engels of Afrikaans.

Leave a Reply

Spam Protection by WP-SpamFree